Search
  • J.M. van Staden-Slabbert

AGL Opera: Suidoosterfees-wenners

Vyf trofeë is op die Suidoosterfees in Kaapstad oorhandig. Van links is Johannes van Staden-Slabbert (AGL Opera), wat die Brimstone klassieke prys vir die Vrolike Weduwee-operette ontvang het; sy lewensmaat, Raimondo; Johaar Mosaval, wat die ATKV se lewensby draeprys ontvang het; Carlo Daniels, wat die kykNET-prys vir beste akteur ontvang het; en Camillo Lombard, wat met die RapportSkou erklopprys bekroon is. Jeremeo le Cordeur, wat met die Natiprys vir die beste jong ster bekroon is, was nie teenwoordig nie.

0 views

© 2019 AGL Opera

www.aglopera.com | admin@aglopera.com | +27 (0) 71 330 2459​

PROUDLY SUPPORTED BY